Tuis in Afrikaans
Welkom by bladsye wat ek op hierdie stadium vir jou in Afrikaans beskikbaar het op my webtuiste. Baie van my werk vind plaas in Engels en my webtuiste is Engels. My modelnommer is egter Afrikaans en gevolglik is jy meer as welkom om my te kom spreek en dan pak ons die lewe en verhoudings aan in Afrikaans.

Dienste soos vir berading of ‘coaching’ word hoofsaaklik in Centurion (Pierre van Ryneveld) of Pretoria Oos omgewing (veral Waterkloof Glen) aangebied behalwe vir dienste wat vereis dat ek by kliente moet wees.
Dit is lekker om jou hier te hê en ek sien uit daarna om jou te ontmoet.
Lees meer oor my dienste hier.




